Los Angeles

Los Angeles (Engels: [lɒs ˈændʒələs], ; Spaans: [los ˈaŋxeles], letterlik: "die Engele") is 'n groot, uitgestrekte metropool aan die weskus van die Verenigde State en die administratiewe setel van die Los Angeles-distrik (Los Angeles County) in Suid-Kalifornië.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search